Monday, September 28, 2015

My eerste Blog Pos ....

Visvang is hectic soms maar dan is daar die daae wat dit net hemels is geen diep see toer is die selfdenie
daar  is somtiets die dae waar die wint jou verdryf van die water af of diesterksee stroome of die blesitse
HAAIE of die een wat die haai gevat het

En dan is daar die dae waar alles net reg loop die vise vreet en die hatches vollwort

Maar onthou net een ding geen visvang toer is die selfde nie
So geniet you self en wees vylig

Julle sal meer van my lees or die volgended paar dae.....

No comments:

Post a Comment

Thanx for taking the time to comment. please be respectful and consider others when commenting.